× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #151878 by marie r
Dankie vir die komplimente oor die kamer. Nee en dit is nie uit 'n boek uit nie. Dit is my eie idees, en my wonderlike moeder het alles gemaak. My pa het die kot en kas gemaak. Dit was Eduan s'n gewees, hulle het hom nou net 'n facelift gegee sodat hy by Marinus se dekor pas.

Slakkie, ek hou duim vas vir daardie BFP.....

Ankia, sterkte met die naarheid. Hoop dit was net 'n eendag ding. Jy kan seker nie meer wag vir daardie scan nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151861 by Goggatjies
Slakster - hehe
Ek hoop regtig dit is 'n BFP
Laat ons maar weet wat se more oggend se toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151856 by Slakkie
Howzit girls!

Welkom Elrike!!

Sjoe maar daai kamer is pragtig dit lyk regtig soos iets uit 'n boek!

Strikkie - Hoe voel jy?

AFM: Ek weet ek moenie vroeg toets nie maar dit kan my nie stop nie want ek doen elke dag 'n hpt eers om te sien of die ovidrel uit is en dan vir 'n moontlike bfp. Anyways ek het eergistermiddag weer gePOAS en dit was 'n BFN en toe gisteroggend weer met fmu maar kon ook niks sien nie maar gistermiddag toe ek by die huis kom was daar 'n 2de strepie maar ek moes die freakin ding omtrent oopbreek om dit te sien maar dit is pienk. So julle moet duime vashou asb. Maar ek dink dit is dalk nog van die ovidrel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151820 by Cornel
Goeie more dames!

Marie jou boeta gaan een gelukkige baba wees! Sy kamer lyk prentjie mooi.......Het jy nie die fotos gecopy uit 'n tydskrif nie? :laugh: (ek spot net,dit lyk regtig pragtig)

Dassie,baie sterkte vir jou! :woohoo:

Ai en hier staan ek vanoggend met 'n lekker snotneus op.....dink ek het bietjie sinus......lekker drup agter in my keel :huh:

Die vloede is omtrent erg.....my sussie hulle bly net anderkant Barkley Wes....sy moet nou al 05:15 in die oggende met die 2 girlies ry om 07:00 in Kimberley by die skool te wees....... :dry: Die arme 2 is pootuit as hulle vanmiddag by die huis kom,dan is dit nog huiswerk ook.......

Hier het dit weer heelnag gereen....dis SOPNAT!!! Maar dis klaar weer bewolk...... B)

Lekker dag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151801 by Goggatjies
Goeie More

Marie, boeta se kamer is pragtig
dassie, loop werk, so laat jy beginne loop

Hex, my eerste scan is die 5 de Feb, net so oor 'n week
Vanoggen die eerste keer vir george geroep (Soos ansa sal se). Maar ek dink dit is om dat ek nog nie ge-eet het nie.

Strikkie waar is jy?

Hallo Anje

Welkom Elrike

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151791 by KarinM
More girls,

Sjoe Marie! - Marinus se kamer is stunning!! Dis sowaar perfek, vreeslik mooi. :)
Ek is so sad dat ek nie 'n babakamer het om reg te maak die keer nie, maar hopelik gebeur dit later aan dat ons dit kan doen.

Dassie - sterkte girl! Hoop die induksie gaan glad nie nodig wees nie, sterkte, ons dink aan jou.

Hexy - LOL :lol: vir jou hubby... dis te cute! Hoop daai mannetjies van hom luister nou baie mooi, hiehie.

AFM: Dit reen te heerlik hier en dis lieflik koel na die laaste twee dae wat dit HEL warm was. Geniet dit vreeslik. Die erge vloede is baie sad en kommerwekkend... bid vir die mense wat daardeur geraak word. Dis blykbaar nog lank nie verby nie. :(
Kiana groei te mooi dink ek. :) My magie raak nou so groot en ongemaklik, my rug begin dit te voel. Het uiteindelik 'n fotograaf gekry wat vir my maternity shoot kan doen en dan sommer ook familie foto's ook - yeah! Sien baie uit daarna, sal volgende week en Sondag wees.

Lekker dag vir julle hoor!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #151774 by Lia
More dames,

Ek kom se net vinnig hallo terwyl ek kan.

Marie, ek love jou baba kamer !!!

Dassie, lekker om van jou te hoor, het al gewonder of baba al gekom het. Baie Sterkte, ons hou duim vas hy kom voor Maandag, andersins dat jy 'n suksesvolle induksie sal he.

Welkom Elrike, ek glo jy gaan gou tuis voel. Sterkte !!

Lekker daggie vir julle

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account