× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138409 by Strik*kie
Tienka ek sal jou beslis se as daai een waargekom het ;) Shame man hy word so vinnig groot.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138405 by Tienka
Strikkie, dis 'n ou siel daai, so ja hy weet dalk iets wat ons nie weet nie :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138401 by Strik*kie
Hi Tienka, Ankia LOL - dink jy S weet iets wat ek nie weet nie ;) :lol:

Ankies dit gaan goed, net baie dol, dis mos altyd so voor die Groot Vakansie. he he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138399 by Tienka
Ankia, het jy my mail gekry vanoggend?

sorrie dat ek julle nou laat huil, mar dit was so skielik en sooo duidelik!!

Ansa, jou liggaam het die rus nodig, so slapies soveel jy kan. Shayne het ook so gewoel in die nag wanneer ek geslaap het en ek kan met eerlikheid se hy slaap nou goed in die nag LOL

Ons wag almal in spanning vir Lalie!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138396 by Ansa_S
Is net so vreeslik bly vir Laliek, hoop sy laat gou weet van haar blood!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek het vandag 'n moegheid oor my wat my bang maak! Ek kry nie my oe oopgehou nie, hierdie japsnoet groei seker met 'n spoed! Was vreeslik woelig gister, het in die nag as ek wakker word die klein rakker ook gevoel, het seker nie geslaap gisteraand nie! Hoop nie dit is sy slaappatroon nie want dan gaan ek les opse! Manlief se hoeka vanoggend met so laggie in sy stem gelukkig is ek met kraamverlof as dit sy slaappatroon gaan wees, dan kan ek wakker bly en slaap in die nag!!!!!!!!!!!!!! Ha ha ek het nuus vir hom....

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138391 by Goggatjies
Hallo

Tienka, jy laat my sommer van voor af tjank
Ek is so bly vir Laliek, ons wag nou net om te hoor van die bloed toetse

Strik - hallo, hoe gaan dit???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138389 by KarinM
Aaaahh... dis sweet Tienka... en weet jy... gewoonlik kom die goed waar ook... So ja Strikkie... hou jou reg. ;) Ons almal gaan bid vir daai seuntjie van jou.

Ek gaan nou aflog, die naweek roep my met 'n seer hart, ek wil net nie meer nie.
Hoop julle het almal 'n lieflike naweek! Lekker rus en pas jul mooi op.

Tata!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account