× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138384 by Tienka
Ok nevermind, die blond het gaan lees. Dis AWESOME!!

Strikkie, moet nou nie jou oe rol nie MAAR - Shayne het Maandag oggend vi my gese jy gaan 'n seuntjie he - hy kon nettie se wanneer nie. Jy gaan my nie glo nie, hy het Maandagoggend so in my arms gele en bottel drink en toe ek so afkyk in sy ogies toe pop jy in my gedagtes in saam met die gedagte van 'n seuntjie - dit was baie weird :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138376 by Tienka
Wat is Lalie se nuus, ek het dit obviously gemis????

Hallo Strikkie, waa kruip jy weg, jy's stout :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138369 by Strik*kie
Hi julle

Skies dit gaan dol by ons op die oomblik. Hoe gaan dit?

Mmmmm ek het gesien van Lalie se nuus!!!! Dis great!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138367 by Tienka
Ag nee man Ansa, jou klomp is nou net bleddie onsensitief!!!!!!! Laat sommer vir jou 'n vet pizza aflewer vir middagete!!

Sjoe Karin ek is sommer moeg vir jou part, klink of julle 'n dol naweek gaan he!!

Halllooooooo Anje :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138343 by KarinM
More julle.

Shame Ansa... jou frustrasie vlakke is behoorlik die hoogte in. Hoop jou skoonouers se weggaan gee jou darm 'n bietjie van 'n break! (((hugs)))

DIS VRYDAG!!!! sjoe ek is so bly, hierdie week was aaklig en ek wil net my computer afsit en chill!
Vanaand is my dogter se jaarlikse drama konsert en more aand is my seuntjie se dagsorg kersfees konsert, so dis 'n besige naweek ook, maar darm niks beplan vir Sondag nie, so hopelik gaan dit rustig wees.
Skoonma is nog hier, sy gaan Dinsdag volgende week terug. Het haar vreeslik geniet al, maar soek nou my huis weer vir myself... LOL.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138322 by Ansa_S
More almal, hoop dit gaan goed.

Ek dink die hormone het my vandag beet ek is so beneuk soos nog iets!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Manlief het gaan gholf speel, en skoonpa het vir hulle 2 kaartjies gekry om more gholf te gaan kyk by sun city. En skoonma wil he ons moet almal volgende week gaan uiteet voor hulle see toe gaan...............hallllllllllllllllllllooooooooooooooooooo iewers in hierdie prentjie is daar 'n swanger skoondogter wat nie mag rondry nie en wat nie in restaurante kan rondle terwyl sy afgeboek is nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! en wat dit geniet om heeldag alleen by die huis te wees!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Jammer nou voel ek beter!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138297 by Lia
Hi girls, het ongelukkig nie tyd om op te vang nie, maar gaan lees bietjie die engelse thread oor Lalie se nuus.

Julle moet 'n heerlike daggie he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account