× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138161 by Tienka
Hey Pais, jy kan al begin slapies tel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138150 by Paisley
hi dames - ek is weer terug. hehe anje - jy hetnou 'n ding begin met die waxing. Hehe.

Aggg lekker M2M - ek wil ook by skapie kuier. Het nog 'n pakkie wat ek vir haar moet stuur, maar ek kom net nie hierdie week by die poskantoor uit voor toemaaktyd nie!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138144 by Tienka
Baai Driekster!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138139 by Driekie
Haaai shoe op daai noot gan ek ok groet - gou so paar dingetjies doen - ek wil huis toe ek is amptelik gatvol!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138138 by Tienka
Driekster, kom ons kyk na die week van die 27ste, die Maandag is vakansiedag en ek sal 1 dag daai week afvat, dan kuier ons lekker rustig saam met wie ook al nog kan saamkuier!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138137 by Mommy2Monster
sjoe dit was voorwaar 'n vrugbarejaar vir ons!

ek weet ek moet die mannetjie vat, jadon was ook by die spesialis maar ek wil dit eers in januarie doen. ek wil nie nou daarmee karring nie, want ek weet sommer wat die resultaat gaan wees....allergiee galore, nes die monstertjie, nothing new gelukkig weet ek wat omte doen as hy toetrek en ek het darem al die 'tools' en eks al getrain met 'n longe king ;-) hy moet nou net vir die res van die jaar uit die hospitaal bly...dis waarom ek dit ook vermy om te gaan lol bang hy tel iets op :-)

wag daar daan klein liefie se serene, chat later weer, hy soek seker bottel...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138135 by Driekie
Wat okal almal anders pas wat wil saamkuier is reg met my - ek is nou vasbeslote om af te vat!Ek het drie weke se verlof wat wag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account