× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138132 by Driekie
Baaai Jooste - GO BIG!I mean KAAL!!

Ai Tienks - nee kyk ons moet dit n goeie kuiertjie maak!Ons heel-jaar werkendes!!

Ek dink dis Pais dan Dassie en Marie en dan ons Maart April klomp so na mekaar Anje Karin ek en dan nog Ansa Beertjie - sheez e kan nie almal onthou nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138130 by Tienka
Mommy, ons maak glad nie toe nie, so ek is hier regdeur :dry:

Drieks, dalk moet ek 'n dag verlof vat dan kuier ons iewers deur die week, dis net makliker want die naweke gaan dalk te hectic wees????

Kom Pta girls, wie kuier saam ons?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138127 by Driekie
Sjoe - ek het respek vir jou met jou mannetjies!!Ons het ok nou met die laaste stint snotneus en goed n voorskrif vir asma-pompie by dok gekry vir Markus en dit het regtig wonders gedoen!!!Hoop dit help tot jy by spesialis kan uitkom!!
Ek moet ok een of ander tyd vir Markus laat toets vir allergiee maar vir nou is hy nog hunky-dory en maak sy ma en pa mal!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138125 by Mommy2Monster
my man sê altyd go big or go home ;-)so gaan all naked

tienks sjo, ai man. ek weet ek sou ook nie as dit was dat sy so stunning was met die kids nie (en dis 'n bonus dat ek haar van die kleuterskool af gesteel het destyds ;-) ) shame ek click nou eers jy werk seker deur kersfees of maak julle toe?

girls, wie laai volgende af is dit pais en dan???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138121 by Tienka
Baai Jooste, gaan kaalbas en kry klaar :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138118 by joo~ste
OMW!!!!
Okay....dalk moet ek sommer die hollywood doen en klaar kry!! :blush: :laugh: :woohoo:

Bye julle -nou gaan ek regtig waai...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138116 by Tienka
AG dis lekker M2M, toe Juan baba was het ek ook so oulike bediende gehad, sy was so goed met hom, maar die oc wat ek nou het vertrou ek nie om heeldag na Shayne te kyk nie. Sy sal moet nou in Desember want die creche maak toe. Gelukkig is my dogter by die huis om oog te hou en my man het ook verlof.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account