× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138113 by Mommy2Monster
tienks hehe, dink ek gaan die selfde voel... L gaan by die huis bly, ons het daai oulike inbly nanny-domestic, wat al van 7 maande af na die monstertjie kyk, so met hom by die skool (halfdag)kan aletta lekker met Liam speel. sy gaan juis volgende week weer op daai 1 week educare kursus....bietjie van 'n refresher vir haar..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138110 by Tienka
Mommy, dis hond k@k om terug te wees, maar jy raak dit gewoond. Waar gaan Liam bly? Shayne is in 'n oulike creche en hy lyk gelukkig so dit help so biekie. Ek werk omdat ek MOET nie omdat ek WIL nie :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138109 by Mommy2Monster
hehe, ok 'n braz is 'n landing strip en 'n holliwood is als af. baie salons noem dit soms 'n las vagas ook ;-)

driekels, jip sy is te pragtig en nog net so klein en blas. jy kan sien skapie se familie trekke kom sterk deur met becky, kan tot trekke van skapie se ma is haar sien.

ai my manne is nou hopelik gesort vir so 'n rukkie. L is nou op asma pompie tot ek hom basies laat toets by die pead long spesialis. wel sover werk die pompie en ek gaan hom seker in die nuwe jaar vat na die sp. maar hy kan nou al van 4 maande af gaan..maar ek probeer dit uitstel...moet seker nie ne

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138108 by joo~ste
Driekie: Dit is dalk net presies wat my huwelik nou nodig het. Na die laaste 18 maande se TTC...is die romanse effe aan die kwyn. Ek dink my ml kan sommer op my gesig sien dat ek die heeltyd dink aan "ek wonder of die spermpies by die eiertjie gaan uitkom" ipv om "in the moment" te wees. :blink:

Okay julle - op daardie waxing-noot gaan ek groet. Lekker dag vir julle almal!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138102 by joo~ste
Mommy2: Hallo! So...wat is die verskil tussen 'n brazilian / hollywood?? (Sjoe...ek is regtig agter die klip... :blink: )

Karin: JAAA!!! Kom ons 2 doen dit ook, dan kan ons stories uitruil. Ek sal bietjie by my skoonheidsterapeut hoor wanneer sy sluit vir die jaar en dan kort voor dit vir myself 'n afspraak maak. Dan se ek niks vir ml....en kyk hoe lank dit hom vat om dit self agter te kom!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138097 by Driekie
Dankie Karin - dit help my regtig baie!!!!!Dit freak my omtrent uit, maar tog groei hy baie mooi en ons (my man en Markus) kan hom al sien en voel skop van buite af

Hehehehe Jooste - daai look is priceless!!!En hou jou gereed..dis al wat ek se!Ek gan juis Maandag weer.

Mommy - jy maak my sooooo jaloers!!Sys die mooiste ou poppie - dink sy lyk nes mamma!Is jou 2 boetas darem nou gesort met die siek-was en als??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138092 by ChaNa
Hi Almal

Sjoe maar ek was lanklaas hier..
Ek gaan eers mooi opvang voor ek enige personals gaan doen, maar ek wil graag comment oor die wax/skeer...

Ek skeer nou al vir jare elke 2/3de dag, so ek is permanent skoon wat heerlik is.. Om eerlik te wees ek was nog nooit in my lewe vol nie, so weet nie hoe dit is nie. Ek is bietjie skrikkerig vir die wax ding is baie bang dit is vrek seer hehe..
Dalk eendag..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account