× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138090 by Mommy2Monster
hehe enjoy!

tienks hoe voel dit om terug te wees by die werk? dis my laaste maand by die huis en ek weet nie of ek dit gaan regkry nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138088 by joo~ste
Okay - ek het besluit om maar kersfees vir myself (of eintlik vir my man) die waxing-geskenkie te gee. Ek sal doodstil bly en kyk wat hy se as hy dit sien!! Ha ha... :laugh: (nou raak ek sommer op my senuwees as ek net daaraan dink!!)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138085 by KarinM
Hi Driekie, shame jong, klink omtrent of jy deur 'n moeilike tyd is en nog gaan! Kom pak maar enige tyd af... dit help soms. My skoonsus gaan ook deur dieselfde stress as jy nou met die min vrugwater... haar dr het haar ook gese om soveel water moontlik te drink om te probeer meer vrugwater opbou. Sy is nou reeds 29 weke en sy se sy voel haar dogtertjie maar min beweeg, en dr. het gese dis omdat daar nie soveel vrugwater vir babatjie is om in rond te beweeg nie. Moenie te veel stress nie jong.. haar dr is ook baie optimisties en glo alles al okay wees. Solank kleinboet mooi groei is alles okay.
Hoop met jou volgende sonar kry julle sommer goeie nuus. :)

Anje - thanx vir die groente reseppie! Ek is mal oor my groente en dit klink sommer heerlik, gaan defnitief probeer! En yeah vir die kombuis goete!!

Julle het my nou skoon lus ook vir die wax storie.. sal dit sterk oorweeg vir voor kersfees.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138084 by Mommy2Monster
Hellos julle oulike girls!!

ek't verlang, so bietjie vir julle!

het vandag vir skapie gaan kuier. haar ou poppie is tog te pragtig! julle sondag is dit presies 'n jaar terug wat ek uitgevind het ek is swanger na ons ttcjourney! tyd vlieg en hier is my mannejie al amper 4 maande oud!

hi jooste, ek ken jou nog nie, maar my 2c go holliwood ek love dit. en ek kan nie glo dat ek dit nie nog altyd gedoen het nie, en waxing maak haartjies baie minder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138081 by Driekie
Kwaai!!!!!Sms my joune please dan reel ons dit vir n tyd plek wat pas! :woohoo:

Dankie Jooste!! :) Hehe en die hormone help met die huil hoor - ek moet mooi met myself praat anders hou ek nie op nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138079 by Tienka
YEAH COOL Driekster, ek het jou nommer!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138076 by joo~ste
Bye Anje - geniet jou kombuis!

Driekie: Hiers vir jou 'n tissue...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account