× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138075 by Driekie
Oooooooh dit klin flippen lekker!!!

O ja ons gan gewoonlik vir so 2weke by my ma'le kuier so om Nuwe Jaar - so daar is lekker tyd!

O ja en dan die waxing - Jooste - dit is nou die een deel behalwe my lieflike "gordyn-hare" op my kop waar ek geseen is...en regtig waxing help!!!!!!Ek het raad gevolg en net voor ek eerste keer gewax het het ek met sker ingespring en amper tot teen vel geknip en die wax was niks seer so nou doen ek die wax ding gereeld elke 3/4weke en dit raak genuine minder! En minder seer/gevoelig ok!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138070 by joo~ste
Hi Anje!
Miskien moet ek dan die brazilian doen vir 'n kersfees persent! Hoe gaan dit met jou kleinding?? Sjoe die tyd vlieg omtrent!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138067 by Driekie
DANKIE ALMAL!!!!!Ek waardeer julle soos my eie sussie!En nou sit en huil ek lekker!!

Ek sien dok weer Maandag en ek hoop en bid regtig dat als teen dan gesettle sal wees!

Tienks - ek wil bitter graag dan kuier!Ek wil juis reel dat ek verlof kry van die 24ste ipv eers die 31ste want Kersnaweek is ons by my ma'le en my man hou die 24ste op vir sy 2weke verlof..Het jy my nommer dan reel ons???

Baaaaai Anje - geniet jou nuwe kombuis!!!Dis altyd lekker as dinge so nuut is - voel sommer of al die goggas en goed ok weg is!!En ons soek foties hoor!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138056 by Lia
Girls, wou net vinnig hierdie lekker vinnige groente resep deel:

butternut, patats, uie, muchrooms en baby marrows....kook in bietjie water tot amper sag en dan gooi jy wit uie sop poier gemeng met room by, tot dit dik word...en sidaar!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138055 by Tienka
Baai Anje, ooooooo ek kannie wag vir foto's van jou nuwe kombuis nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138054 by Tienka
Driekster, jy moenie so opkrop nie, kom gil hier op ons, jy mag maar!!!! Wanneer is jy in jhb en vir hoe lank??? Gaan ons kan koffie drink of iets????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138053 by Lia
Tata girls, ek groet vir die middag, my man het nou net phodie vir my gestuur, my graniet het onverwags vanmiddag opgedaag en hulle is besig om in te sit.

Drix, moenie moed verloor nie, ek glo elkeen van ons het 'n beskermings engeltjie wat oor ons dop hou en ons mooi oppas. Ek glo alles sal nog in plek val. ((((HUGS))))

Julle moet 'n heerlike middag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account