× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138025 by Driekie
Hi almal!!Skuusie julle - ek het so biki breuk gevat van chat - het wel geloer wat almal chat maar ek kan nou nie als onthou wat elke dag gechat is nie.

Ek weet nie of dit net my oor-aktiewe hormone of wat is nie maar ek is so biki stressed out gewees (miskien nog steeds) die laaste ruk
Ek weet ek raas elke keer met Beertjie en het al honderde kereegetik dat jy nie moet stress oor baba nie heeltyd beweeg nie en dan doen ek wragtie net dit!
En dan is dit dinge soos ek wil bitter graag in n hospitaal kraam, maar ons het nie medies nie en ook nie die 13odd duisend vir normaal in hosp kraam nie (dis te se as ek kan normaal kraam oor die min vloeistof) - ek sou ok graag weer n shower wou he vir biki bederf voel maar dis my 2de seuntjie so "ek het mos als wat ek nodig het"
Dan is daar goed soos my flippen skoonmense wat die rook uit my irriteer, my skoonpa wat my kind slegte gewoontes leer dan moet ek my gat af sukkel om dit uit hom te kry en my skoonma wat regtig soos n stout kind is!
Al die baba-dinge wat gesorteer moet word.En dan die horror-stories van te min vloeistof kan n teken van een of ander iets fout met baba wees en kan vroee geboorte veroorsaak of dat ek keiser moet kry (wat NOG meer stress veroorsaak oor die geld issue)en dan voel ek vir Eoin net onder beweeg omtrent (reg by sussie) en so nou en dan in my sye, dan probeer ek myself herinner dat die plasenta voor le so ek sal hom nie sommer voor voel nie maar dis nie baie suksesvol nie
Mense wat ooh en aah van "jys groot" of "jys kleiner as laas" - veral die "kleiner as laas" freak my uit juis oor dok mos praat van die vloeistof is min.
Dan ook nog goed soos kraamverlof want my werk het my bitter nodig en ek kan nie regtig kraamverlof vat nie want die uif geld is nie genoeg sodat dit ons in daai tyd kan dra nie (my salaris onderhou alle rekeninge ens)
En dan laaste weet ek ek moet meer rus en minder stres maar ek kan nie my werk afskeep en net by die huis bly nie (dit voel nie reg nie - ek weet call me stupid)

Skuus julle maar ek moes kom afpak!
Nou voel ek klein biki beter!
O ja julle sal nie raai nie - ek het n baba-vlermuis wat ons nou probeer red en grootmaak tot hy groot genoeg is om vrygelaat te word...hy't by my werk op die vloer beland, vermoedelik uit die "nes" geval of iets en hys so lank soos my duim
En GENUINE hulle is nie so lelik en gross soos almal sal dink nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138021 by Lia
Paisley, ek stem, doen dit net en kry dit klaar. Onthou omdat die aartjies nader aan die vel le kan dit bars, ek het net een plekkie gehad wat stukkend gegaan het, maar dit het dadelik op hou bloei en ek voel dit regtig nie. Moet nou nie laat dit jou afsit nie. Glad nie seer of sensitief na die tyd nie. My terapeut se eintlik dat dit beter is om dit meer gereeld te doen as net op die einde, want jou vel word gewoond daaraan en die een op die einde is blykbaar die seerste. En jip, alles is af – dis lekker kaal en skoon daar onder. Ek voel dieselfde as jy, dr moet darem die verskil kan sien … lol.

Ansa, whoooohooo, lekker laaaaaaang vakansie. Bly jy kan darem al rond beweeg.

Dankie Ella, ek het sommer met my terapeut gepraat, sy stel ook voor eers na baba hier is.

Hi Jooste, ek het in April van die jaar eers begin wax, so sien nog nie regtig ‘n verskil nie, maar almal se dit word minder, met die wax het ek ook nie die jeuk en ingroei haartjies soos wanneer ek geskeer het nie. O, en ml is mal daaroor !! Maar die Laser klink vir my na ‘n baie goeie opsie, weet nie hoekom het ek dit nog nooit oorweeg nie – mens is maar stuck in your ways.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138014 by joo~ste
Wanneer het jy laat lazer...en groei dit dan nooit weer terug nie?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138009 by ella~bella
Gaan vir laser, dis permanent. En elke keer wat jy gaan vir 'n wax raak dit minder seer...

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138008 by joo~ste
Hallo almal!
Ek is te bang vir 'n brazilian! :blush:
Ek is al 33 jaar oud en het nog NOOIT eers 'n bikini lyn gewax nie (ook nie beenhare nie). Gelukkig het ek maar min - haartjies en die goetertjies vat 'n ewigheid om te groei. Met my laparoskopie het ek sommer met die skeermes ingeklim 'n dag voor die tyd en als was tjop-tjop weg.

Maar o wee....wat 'n gejeuk die week daarna!!! Dalk moet ek ook maar my oe toeknyp en bietjie laat wax daaronder Suid. Hulle se mos dan raak die haartjies nog en nog minder?? Is dit so? :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137979 by Paisley
Ons oorweeg hom baie sterk op die stadium! Ons is net onseker oor die kattebakruimte - het julle een? Kan julle hom laai? Want ons het nou 'n stootkarretjie - 3 tasse, mamma, pappa, 2x yorkies en 1x rikus wat travel, so kattebakspasie is NBNB!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137978 by klippie
O ja Tienks, my handjie is reg, ek is gesond (uit-flippen-eindelik!). Sal volgende jaar junie my ander handjie laat fix!

Toedels vir eers!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account