× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137977 by klippie
Wow Ansa - daai verlof klink lekker hoor!

Pais - wou nog sê, as jy wil weet van die karre, my geld is op 'n Nissan Kaskaai, jy sal nie spyt wees nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137968 by Paisley
Op die ouend ansa gaan dit oor die welstand van jou baba - en hoe daardie baba moet uit, so gaan hy uit! So darem kan jy jouself nou begin voorberei daarop... Maar ek kan nie onthou dat jy al ooit genoem het dat jy 'n groot behoefte het om normaal te kraam nie? So die keiser maak seker ook regtig nie saak vir jou nie?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137967 by ella~bella
Hallo Ansa!!!! Bly om van jou te hoor!!! Bly alles gaan goed met jou!

Oor die laser..... dit is initially duur, maar as jy gaan uitwerk wat wax oor die volgende 15 jaar (plus inflasie!) gaan kos, is dit baie goedkoper om te laser.

Anje, ek sal nie laser aanbeveel terwyl jy swanger is nie, daar is nie regtig studies om dit te staaf nie, en ek sal glad nie die kans vat nie.

Julle babbel so baie! Ek kan nie als opvang nie!!!

MAAR ek wil net een ding se, Tienka soos Pais se ons kan baie by jou leer... 3 kinders so uit mekaar gespasieer! Well done!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137959 by Ansa_S
Ja Pais, ons is glad nie bekommerd nie als lyk so goed en het nie eers hierdie keer enige afskeiding gehad van pretoria toe nie en ons het omtrent geshop die hele dag!

Dr ook glad nie bekommerd nie se daar is geen teken van enige bloeding in baarmoeder nie!

Maar ek glo normaal kraam is uit vir my want dit is gevaarlik as plasente onder le, mens kan jouself dood bloei.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137958 by Paisley
ag lekker vir die verlof ou Ansatjie - dit is 'n groot seen. En een van die dae is jy jy 28w, en dan is ou babatjie lewensvatbaar so dan sal jy ook 'n bietjie kan relax. maar ek weet die outjie gaan lekker klou en jou nog groot skoppe gee. Hy of sy gaan sit tot 40w!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137956 by Ansa_S
Tienka, my skoonma het my nou die dag weer so beskinder by 'n vriendin van haar omdat sy voel sy is deel van niks van hierdie swangerskap nie. So erg dat die vriendin my gemail het en gese hoe gatvol is sy al vir my part, so ja, dit sal vir my erg wees as hulle dit reel!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137953 by Paisley
anje - haal jou terapeut al die hare af met 'n brazillian?

Myne waks skoon van tot onder die naeltjie tot omtrent by die stuitjie - en noem dit 'n brazillian, maar ek hoor dat dit nie eintlik 'n brazillian is nie?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account